Digters uit Suid-Afrika

Digters uit Suid-Afrika - Bloemlesing uit die poësie van die Twede Afrikaanse-TaalbewegingAangesien die bundel egter van die...
$15.15 AUD
$15.15 AUD
SKU: gb-42302-ebook
Product Type: Books
Please hurry! Only 10000 left in stock
Author: Celliers, Jan F. E. (Jan François Elias),1865-1940
Format: eBook
Language: Afrikaans
Subtotal: $15.15
Digters uit Suid-Afrika

Digters uit Suid-Afrika

$15.15

Digters uit Suid-Afrika

$15.15
Author: Celliers, Jan F. E. (Jan François Elias),1865-1940
Format: eBook
Language: Afrikaans

Digters uit Suid-Afrika - Bloemlesing uit die poësie van die Twede Afrikaanse-Taalbeweging

Aangesien die bundel egter van die aanvang af in Suid-Afrika veel meer aftrek gevind het dan elders, en ons letterkundige produksie sedert die tyd sodanig toegeneem het dat die bundel in sy oorspronklike vorm geen juiste beeld meer vertoon van die teenswoordige stand van ons Afrikaanse verskuns nie, het ek dit wenselik geag om die vierde druk nie alleen te hersien en aan te vul nie, maar dit ook n suiwer Afrikaanse stempel te verleen. Daarom val die oorspronklike inleiding en woordverklaring hier weg, en word verder al wat Nederlands was deur Afrikaans vervang. Sedert die tyd het daar ook van my hand n breedvoerige studie verskyn oor die Taal en Posie van die Twede Afrikaanse-Taalbeweging, waarom ek dit oorbodig beskou om hier n nuwe inleiding by te voeg. Hierdie vierde druk is dus meer dan n blote herdruk, nie alleen omdat dit n uitgebreider en meer oorsigtelike keuse bevat as die vorige drie nie, maar ook omdat die oorspronklike keuse hier en daar gewysig is volgens latere insigte. Gebore 1865 op Wellington. In 1874 met die ossewa na Pretoria, waar sy vader oprigter en eerste redakteur geword het van De Volkstem. Studie op Pretoria, Stellenbosch, Wellington en Delft (1887-1890). Landmeter, later staatsbibliotekaris op Pretoria (1894-99). Op kommande tot die end. Na die Engelse oorlog met gesin na Europa-letterkundige studie. In 1907 terug na Suid-Afrika. Medeoprigter van Die Brandwag-taalpropaganda. Werksaam aan die Dept. van Binnel. Sake, Pretoria. Sedert 1918 buitengewone Professor op Stellenbosch. ......Buy Now (To Read More)

Product details

Ebook Number: 42302
Author: Celliers, Jan F. E. (Jan François Elias)
Release Date: Mar 10, 2013
Format: eBook
Language: Afrikaans

Contributors

Contributor (Author): Leipoldt, C. Louis (Christiaan Louis), 1880-1947, Malherbe, Daniel François, 1881-1969, Totius, 1877-1953
Editor: Pienaar, E. C. (Eduard Christiaan), 1882-1949

Returns Policy

You may return most new, unopened items within 30 days of delivery for a full refund. We'll also pay the return shipping costs if the return is a result of our error (you received an incorrect or defective item, etc.).

You should expect to receive your refund within four weeks of giving your package to the return shipper, however, in many cases you will receive a refund more quickly. This time period includes the transit time for us to receive your return from the shipper (5 to 10 business days), the time it takes us to process your return once we receive it (3 to 5 business days), and the time it takes your bank to process our refund request (5 to 10 business days).

If you need to return an item, simply login to your account, view the order using the "Complete Orders" link under the My Account menu and click the Return Item(s) button. We'll notify you via e-mail of your refund once we've received and processed the returned item.

Shipping

We can ship to virtually any address in the world. Note that there are restrictions on some products, and some products cannot be shipped to international destinations.

When you place an order, we will estimate shipping and delivery dates for you based on the availability of your items and the shipping options you choose. Depending on the shipping provider you choose, shipping date estimates may appear on the shipping quotes page.

Please also note that the shipping rates for many items we sell are weight-based. The weight of any such item can be found on its detail page. To reflect the policies of the shipping companies we use, all weights will be rounded up to the next full pound.

Related Products

Recently Viewed Products